Deel

Eskom-werker gevang vir beweerde bedrog, korrupsie van R14,7 m.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images

Die Valke in Mpumalanga het in samewerking met forensiese ondersoekers ’n Eskom-werknemer Vrydag in hegtenis geneem oor bedrog van sowat R14,7 miljoen.

Eskom sê in ’n verklaring die verdagte, ’n werknemer van die Matla-kragstasie, was glo betrokke by “bedrieglike aktiwiteite toe sy as senior aankoper in 2014 by die Arnot-kragstasie gewerk het”.

Dineo Lucy Sekgotodi, Valke-woordvoerder, sê die inhegtenisneming van Thandeka Innocentia Nkosi (42) is deel van ’n operasie om korrupsie binne Eskom se geledere hok te slaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos