FOTO'S: Polisie staan hande in sakke terwyl geplunder word

akkreditasie
Polisielede staan Maandag langs die N7 aan die Weskus waar ’n vragmotor met drank omgeslaan het en die oggend geplunder is.  Foto: Verskaf
Polisielede staan Maandag langs die N7 aan die Weskus waar ’n vragmotor met drank omgeslaan het en die oggend geplunder is. Foto: Verskaf

Die polisie het bevestig ’n vragmotor wat drank vervoer het, is Maandag op die N7-hoofweg tussen Citrusdal en Piketberg geplunder, maar niemand is in hegtenis geneem nie.

’n Motoris het die voorval onder Netwerk24 se aandag gebring.

Die persoon het om 12:16 verby die ongelukstoneel gery en foto’s aan Netwerk24 verskaf wat wys hoe motors langs die pad staan met drank wat oënskynlik op die toneel opgetel is. Baie mense staan rond, en daar is ook voertuie van wetstoepassers langs die pad en polisielede wat toekyk terwyl die vragmotor geplunder word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos