Gautengse fietsryer koelbloedig doodgeskiet vir fiets

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Vermeulen-egpaar, Gert en Ineke.  Foto: Facebook
Die Vermeulen-egpaar, Gert en Ineke. Foto: Facebook

“Hy het nie ’n enkele woord gesê nie. Net voor Gert ingeloop en twee skote na hom geskiet.”

So vertel die buurman van Gert Vermeulen (57) van Mnandi in Centurion, wat Saterdagoggend saam met hom gaan fietsry het toe ’n aanvaller reg voor Vermeulen se fiets ingeloop en hom sonder waarskuwing koelbloedig doodgeskiet het.

Jannie Goosen (45) het Saterdagmiddag gesê hy, sy jong seun en Vermeulen het oudergewoonte Saterdagoggend gaan fietsry. Hulle het so teen 07:20 weggetrek by die huis en die roete gaan ry wat hulle altyd in die omgewing van Copperleaf ry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 68/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.98
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,044
+0.0%
Hulpbronne 10
67,160
-0.6%
Industriële 25
93,839
+0.2%
Finansiële 15
13,987
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos