Gemeenskap wil Magaliesberg van misdadigers terugneem

akkreditasie
Die lyk van ’n vrou is Sondag naby die Mabopane-snelweg in die Magaliesberg gevind. Dit is die omgewing waar die sportman Nick Bester op 30 Augustus aangeval en beroof is.  Foto: Stella Weber
Die lyk van ’n vrou is Sondag naby die Mabopane-snelweg in die Magaliesberg gevind. Dit is die omgewing waar die sportman Nick Bester op 30 Augustus aangeval en beroof is. Foto: Stella Weber

“Ons wil ’n boodskap aan misdadigers stuur dat ons die berg gaan terugvat.”

So sê ’n vasberade Stella Weber, ’n sportvrou wat gereeld paaie in die Magaliesberg noord van Pretoria gebruik om vir wedlope voor te berei.

Weber en ander besorgde lede van die gemeenskap het Sondagoggend in die Magaliesberg gaan stap as ’n teken van hul onderneming om die onderlinge verhouding met die polisie en veiligheidsmaatskappye in die omgewing te versterk en maniere te vind om die toename in rooftogte en aanvalle hok te slaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos