Gemeentes in skok en rou oor vermoorde leraar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ds. Liezel de Jager Foto: Anena Burger
Ds. Liezel de Jager Foto: Anena Burger

’n Geliefde leraar van die NG kerk Suidkus in Amanzimtoti en vroeër van Kanoneiland is Woensdagoggend kort ná ’n drafsessie met wurgmerke om die nek in haar erf aangetref.

Kol. Thembeka Mbele, polisiewoordvoerder, het bevestig dat ds. Liezel de Jager se lyk by haar huis in Amanzimtoti gevind is nadat hulle op ’n oproep gereageer het.

Die nuus het soos ’n veldbrand versprei deur Amanzimtoti en Upington, waar De Jager vroeër ’n leraar by die Kanoneiland-gemeente was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.7%
Rand - Pond
20.18
+0.4%
Rand - Euro
17.06
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,777.69
+0.7%
Silwer
23.54
+1.6%
Palladium
2,048.00
+1.6%
Platinum
1,055.75
+1.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos