Geslagsgeweld: Veldtogte nie genoeg, optrede is nodig – LP’s

akkreditasie
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling. Foto: GCIS
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling. Foto: GCIS

Veldtogte soos die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders is nie genoeg nie. Dit kan nie net lippetaal en nóg ’n boksie wees wat jy afmerk nie. Daadwerklike optrede is nodig om dié euwel in ons samelewing uit te roei.

Dit was Donderdagmiddag die siening van LP’s toe die parlement ’n debat oor geslagsgeweld gevoer het. Die tema van die debat was “Om veiliger gemeenskappe te bou”.

Nazley Sharif, DA-LP, het benadruk Suid-Afrikaners lewe in ’n land waar lewens nie saakmaak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 0
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.42
-0.3%
Rand - Pond
20.98
+0.0%
Rand - Euro
17.57
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,814.16
-0.3%
Silwer
22.97
-0.2%
Palladium
1,900.10
+1.2%
Platinum
976.55
0.0%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,197
-1.0%
Alle aandele
74,880
-0.9%
Hulpbronne 10
74,413
-0.4%
Industriële 25
94,152
-1.5%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos