Gesoekte misdadiger ‘ná talle moorde’ in KZN doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mbuso Ndabazovela Biyela Foto: Suid-Afrikaanse Polisiediens
Mbuso Ndabazovela Biyela Foto: Suid-Afrikaanse Polisiediens

Gauteng se “mees gesoekte misdadiger” is Maandagoggend in ’n skietery met die polisie in KwaZulu-Natal (KZN) noodlottig gewond.

Mbuso Ndabazovela Biyela se dood kom nadat die polisie op 29 Mei ’n beloning van R100 000 uitgeloof het aan enigiemand wat inligting oor hom kan verskaf. Biyela is voorheen in KZN en Gauteng op aanklagte van moord in hegtenis geneem, maar het uit aanhouding ontsnap.

Volgens brig. Brenda Muridili, polisiewoordvoerder, het die polisie Maandag omstreeks 03:00 ’n multidissiplinêre operasie gehou om Biyela vas te trek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos