‘Goudrowers’ skiet veiligheidswag dood

akkreditasie
Riaan Pottas (36), die veiligheidswag wat Saterdag doodgeskiet is toe sewe mans ’n goudsmeltery by ’n myn buite Virginia wou beroof. Foto: verskaf
Riaan Pottas (36), die veiligheidswag wat Saterdag doodgeskiet is toe sewe mans ’n goudsmeltery by ’n myn buite Virginia wou beroof. Foto: verskaf

’n Veiligheidswag van Virginia, Riaan Pottas (36), is doodgeskiet toe sewe mans die smeltery by ’n goudmyn wou beroof.

Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê sewe swaargewapende mans het Saterdagoggend net ná middernag die smeltery by ’n myn by Virginia aangeval.

Die aanvallers het die heining van die smeltery oopgesny en ’n leer gebruik om bo-oor ’n muur te klim.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos