Gqeberha gespanne ná taxi’s aan brand gesteek is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die taxi’s wat Woensdagmiddag in Korsten uitgebrand is – glo weens konflik tussen die taxibestuurders en buitelandse burgers in die gebied.  Foto: Cara-Lee Dorfling
Die taxi’s wat Woensdagmiddag in Korsten uitgebrand is – glo weens konflik tussen die taxibestuurders en buitelandse burgers in die gebied. Foto: Cara-Lee Dorfling

Chaos het Woensdagmiddag uitgebreek langs ’n hospitaal in Gqeberha waar tien voertuie uitgebrand en nog twee beskadig is.

Agt taxi’s het uitgebrand, terwyl nog twee by die taxistaanplek in Durbanweg, Korsten, brandskade opgedoen het. Geen beserings is onmiddellik aangemeld nie.

Teen omstreeks 16:30 was die vlamme geblus, maar die situasie steeds gespanne, terwyl gewapende polisielede, asook gewapende mense in siviele klere, op die toneel langs die Mercantile-hospitaal rondgestap het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.88
+0.1%
Silwer
24.02
-0.2%
Palladium
1,973.54
+0.3%
Platinum
1,014.04
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos