GRAFIKA | Geld voor Kerstyd kan plaasaanvalle laat styg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan (64) en Linda Prinsloo. Johan is op sy hoewe by Koppies doodgeskiet.
Johan (64) en Linda Prinsloo. Johan is op sy hoewe by Koppies doodgeskiet.

Wag daar weer ’n bloedige tydperk op Suid-Afrikaanse boere?

Verlede jaar was daar nege plaasmoorde in die laaste drie maande van die jaar in die Vrystaat. Die provinsie is vandeesweek reeds deur twee moorde en nog twee plaasaanvalle geskud. In drie van die vier voorvalle blyk dit dat die misdadigers geweet of geglo het dat die slagoffers geld by hulle het.

Gottlieb Venter (59) van Bothaville is Maandagoggend saam met sy dogter, Elé Coetzer (29), deur tien gewapende mans op hul plaas aangeval. Die mans het geld geëis en met R2 000 gevlug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos