‘Hekse gaan jou doodmaak’, sê Marinda glo aan Marcel

akkreditasie
Marinda Steyn tydens haar getuienis in November 2018. Foto: Felix Dlangamandla
Marinda Steyn tydens haar getuienis in November 2018. Foto: Felix Dlangamandla

Marcel Steyn (21), die jongste lid van die Krugersdorp-moordbende, is oorgeplaas na ’n ander tronk en “slaap vir die eerste keer deur,” sê Hannelie Scheepers, haar stiefma.

Scheepers het Maandagaand bevestig Marcel is na ’n ander gevangenis in Gauteng oorgeplaas om haar teen haar biologiese ma te beskerm – dieselfde Marinda Steyn (53) wat haar dogter glo nou weer dreig dat “hekse” haar gaan vermoor.

Marcel is ná haar vonnisoplegging verlede week na die eenheid vir maksimum-sekuriteit in die Johannesburg-gevangenis gestuur, wat sy met Marinda, wat ’n jaar tevore vir dieselfde moorde en misdrywe gevonnis is, moes deel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 101/3
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 203/4
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos