Hermione en Batohi het koppe gestamp

akkreditasie
Adv. Hermione Cronje  Foto: Elizabeth Sejake
Adv. Hermione Cronje Foto: Elizabeth Sejake

Korrupte amptenare wat steeds in sleutelposte in die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sit en wrywing met adv. Shamila Batohi, direkteur van nasionale vervolging, skuil agter die skielike bedanking van adv. Hermione Cronje as hoof van die nasionale ondersoekdirektoraat.

Die direktoraat is in 2019 geskep spesifiek sodat die NVG sy eie ondersoeke na staatskaping kan loods.

Batohi en Ronald Lamola, minister van justisie, is deur die parlement ontbied om Woensdag aan die portefeuljekomitee vir justisie te kom verduidelik waarom Cronje bedank het net twee jaar nadat sy in die sleutelpos aangestel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.11
+1.4%
Rand - Pond
20.60
+1.2%
Rand - Euro
17.13
+1.5%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.82
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,071.50
+3.4%
Platinum
1,054.00
+2.6%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos