Huisboot-brand: Stropers skiet polisielid wat na vermiste soek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 'Shayamanzi I' voordat dit die naweek op die Jozinidam gebrand het.
Die 'Shayamanzi I' voordat dit die naweek op die Jozinidam gebrand het.

’n Polisiebeampte wat help soek het na ’n vermiste bemanningslid van die Shayamanzi I-huisboot is Maandag deur stropers geskiet.

Die reddingspan het na Maxwell Nyawo (36) gesoek nadat ’n brand Saterdagmiddag op die boot op die Jozinidam in KwaZulu-Natal uitgebreek het, berig IOL.

Ayanda Gumede, bestuurder van die Jozini-munisipaliteit se ramptoestand-, brandweer- en reddingsdienste, het Dinsdag aan The Mercury gesê lede van die reddingspan het Maandag tydens hul soektog na Nyawo slaags geraak met stropers in die gebied. ’n Polisiebeampte wat lid was van die span, is geskiet en sterk tans in die hospitaal aan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.26
+0.2%
Silwer
24.07
+0.0%
Palladium
1,981.00
+0.8%
Platinum
1,018.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos