Hulp gevra om 2 lyke naby Despatch te identifiseer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die polisie vra hulp om twee moordslagoffers wat die afgelope ruk in die omgewing van Despatch in die Oos-Kaap gevind is, te identifiseer.   Foto: André Damons
Die polisie vra hulp om twee moordslagoffers wat die afgelope ruk in die omgewing van Despatch in die Oos-Kaap gevind is, te identifiseer. Foto: André Damons

Die gemeenskap se hulp word gevra om twee moordslagoffers wat die afgelope ruk in die omgewing van Despatch in die Oos-Kaap gevind is, te identifiseer.

Kapt. Gerda Swart, polisiewoordvoerder, sê in ’n verklaring in die eerste geval het ’n lid van die gemeenskap op 29 Oktober op die erg verminkte lyk van ’n vrou afgekom in ’n beboste gebied op ’n plaas oorkant die Bayland- informele nedersetting naby Despatch.

Die slagoffer se kop en voete was afgesny. Die voete was nie naby die lyk nie en is steeds soek. Die kop en bolyf was verbrand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 35/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+0.3%
Rand - Pond
21.07
+0.5%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,773.16
+0.3%
Silwer
22.34
-0.2%
Palladium
1,842.00
+3.2%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,702
+0.2%
Alle aandele
71,188
+0.2%
Hulpbronne 10
67,379
-0.3%
Industriële 25
94,004
+0.4%
Finansiële 15
14,009
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos