Deel

Hulptoonbank vir landelike veiligheid in W-Kaap geskep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Werknemer van die Wes-Kaapse departement van landbou vul data in op die paneelbord vir landelike veiligheid wat Woensdag bekend gemaak is. Foto: Verskaf
’n Werknemer van die Wes-Kaapse departement van landbou vul data in op die paneelbord vir landelike veiligheid wat Woensdag bekend gemaak is. Foto: Verskaf

Die Wes-Kaapse regering het ’n hulptoonbank vir landelike veiligheid bekend gestel om te help om misdaad in dié dele van die provinsie te monitor.

Dr. Ivan Meyer, LUR vir landbou, het Woensdag dié hulptoonbank en ’n digitale “paneelbord” bekend gestel.

Hy het die oggend in ’n verklaring gesê dit bied ’n platform vir die publiek, boere, werkers, produsente en ander belanghebbers om navrae te rig oor landelike veiligheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.50
-1.2%
Rand - Euro
19.78
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
973.10
+0.5%
Palladium
1,418.30
+1.2%
Goud
1,957.34
-1.1%
Silwer
23.08
-0.7%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos