Deel

Identiteit van 3 lyke in kanaal nog nie bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Polisiebeamptes staan by drie bedekte lyke wat Donderdagoggend uit ’n kanaal tussen die woonbuurte Oakdene en Sarepta gehaal is. Die slagoffers, twee vroue en ’n man, is doodgeskiet. Foto: Jaco Marais
Polisiebeamptes staan by drie bedekte lyke wat Donderdagoggend uit ’n kanaal tussen die woonbuurte Oakdene en Sarepta gehaal is. Die slagoffers, twee vroue en ’n man, is doodgeskiet. Foto: Jaco Marais

WAARSKUWING: Die foto’s in hierdie berig kan sommige lesers ontstel.

Die polisie het Donderdagoggend die lyke van twee vroue en ’n man uit ’n kanaal in Kuilsrivier in Kaapstad se noordelike voorstede gehaal.

’n Skare het teen omstreeks 09:00 by die afgesperde misdaadtoneel saamgedrom in die hoop om te sien wie die slagoffers is. Hul identiteit is egter nog nie bekend nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 327/3
India 0
Rand - Dollar
18.95
+0.8%
Rand - Pond
23.63
+0.6%
Rand - Euro
20.30
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.67
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,026.83
-1.2%
Palladium
1,392.91
-0.1%
Goud
1,947.64
+0.4%
Silwer
23.71
+1.2%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,708
-0.2%
Alle aandele
77,037
-0.1%
Hulpbronne 10
69,745
-0.7%
Industriële 25
103,242
-0.2%
Finansiële 15
15,476
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos