Inwoners wat moles maak, lei tot probleme op N1 in Vrystaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Betogers het Woensdagaand voertuie op die N1 met klippe bestook. Foto: Verskaf
Betogers het Woensdagaand voertuie op die N1 met klippe bestook. Foto: Verskaf

Ontevrede inwoners van die Makeleketla-woonbuurt by Winburg in die Vrystaat het Woensdagnag moles gemaak weens hul ontevredenheid oor ’n stuk grond wat hulle wil beset.

’n Vragmotor is buite die dorp op die N1 met klippe bestook en nog ’n vragmotor is aan die brand gesteek. Winkels van buitelanders is geplunder.

“Die polisie se eenheid vir openbare orde is in die gebied ontplooi en verkeerspolisie verseker dat verkeer met veiligheid herlei word,” sê kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos