Kaapse konstabel verkrag man glo in bosse by lughawe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: iStock
Ter illustrasie. Foto: iStock

’n Kaapse polisieman is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n man naby die Kaapstadse Internasionale Lughawe verkrag het.

Grace Langa, woordvoerder van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), het Sondag bevestig die 31-jarige konstabel is in hegtenis geneem en sal Dinsdag in die hof verskyn.

Langa het gesê die voorval het plaasgevind nadat die man Donderdag omstreeks 16:00 in ’n winkelsentrum in Philippi op die Kaapse Vlakte deur veiligheidsbeamptes voorgekeer is omdat hulle hom glo van klerediefstal verdink het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos