Kabeldiewe laat Bedfordview sonder krag, moontlik vir dae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Eskom werk sonder ophou om die kragtoevoer in Bedfordview te herstel nadat kabeldiewe se poging om kabels te steel tot kragonderbrekings gelei het.

Inwoners van Bedfordview is sedert Dinsdag sonder krag. Die nutsmaatskappy het gewaarsku dat dit ’n paar dae kan neem om toevoer te herstel.

“Weens die omvang van die skade, kan dit vier tot vyf dae neem om die toevoer te herstel. Eskom doen alles moontlik om die proses te versnel,” sê Amanda Qithi, Eskom se Gautengse woordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos