Kaping-sindikaat vermoor straks man voor aftree-oord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Felix Gay (72) sou binnekort na Brittanje emigreer.   Foto: Facebook/My SWEEP Life
Felix Gay (72) sou binnekort na Brittanje emigreer. Foto: Facebook/My SWEEP Life

Die moontlikheid van ’n kaping-sindikaat word deur die polisie ondersoek nadat ’n bejaarde man van Johannesburg Donderdagaand voor ’n aftreeoord gekaap en doodgeskiet is.

Felix Gay (72), wat in die Darrenwood-aftreeoord in Linden woon, het glo reeds die gekaapte motor verkoop en sou die geld gebruik om binnekort na sy familie in Brittanje te emigreer.

“Ons sou volgende Saterdag vir hom ’n afskeidspartytjie hou en hy sou kort daarna na sy seun in Brittanje vertrek. Dis absoluut tragies,” sê Marianette Lloyd, bestuurder van die oord en ’n vriendin van Gay.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.06
-0.9%
Rand - Pond
19.83
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,818.43
+0.2%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
1,994.00
-3.0%
Platinum
937.00
-2.0%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos