Kempton Parkse ma voor tweeling (10) en man doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
n Vrou is Donderdag by die gesin se huis in Birchleigh-Noord in Kempton Park doodgeskiet.  Foto: Verskaf
n Vrou is Donderdag by die gesin se huis in Birchleigh-Noord in Kempton Park doodgeskiet. Foto: Verskaf

’n Vrou van Birchleigh-Noord in Kempton Park is Donderdag ten aanskoue van haar tienjarige tweeling en man by hul huis doodgeskiet.

Die 42-jarige vrou is omstreeks 07:00 vier keer in die bors geskiet toe die gesin op pad werk en skool toe was, sê sers. Barbara Ferreira, polisiewoordvoerder.

“Die ma en pa het in verskillende voertuie gesit toe twee mans die perseel binnekom en die ma skiet.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos