Klag nadat veldwagter ‘k-woord toegesnou is’

akkreditasie
Die Newlands-piekniekplek in Kaapstad.
Die Newlands-piekniekplek in Kaapstad.

Sanparke het ’n klag by die polisie ingedien nadat ’n vroulike veldwagter na bewering deur ’n groep fietsryers met klippe bestook en rassistiese opmerkings toegesnou is toe hulle ’n gebied in die Newlands-bos wou binnegaan wat tans ontoeganklik vir die publiek is.

Volgens Sanparke het die voorval ’n bietjie meer as twee weke gelede by die Newlands-piekniekplek aan die hange van Tafelberg in Kaapstad plaasgevind. Dié deel van die gebied is steeds gesluit ná die verwoestende veldbrand verlede maand in die gebied.

Die fietsryers, almal mans, wou blykbaar ’n deel van die bos binnegaan waar die publiek tans nie toegelaat word nie. Die drie het ’n kennisgewing in dié verband geïgnoreer. Toe die veldwagter hulle voorkeer om hulle daarop te wys, het die mans na bewering lelike aanmerkings gemaak, wat die k-woord ingesluit het, en klippe na haar gegooi. Sy het toe agter ’n boom skuiling gesoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos