Kommer oor ál meer moorde, geweld in dele van Wes-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kontakmisdade in die Wes-Kaap het van Julie tot September met 21% toegeneem vergeleke met die vorige jaar, terwyl die Nyanga-polisiekantoor die meeste klagte in die land ontvang het. Foto: Andre Damons
Kontakmisdade in die Wes-Kaap het van Julie tot September met 21% toegeneem vergeleke met die vorige jaar, terwyl die Nyanga-polisiekantoor die meeste klagte in die land ontvang het. Foto: Andre Damons

Die Wes-Kaapse regering is bekommerd oor die styging in moorde, veral op die Kaapse Vlakte, soos dit blyk uit die jongste kwartaallikse misdaadsyfers.

Die dalings wat op plekke gesien is, word deur die provinsiale regering en Kaapstad-metroraad toegeskryf aan die bykomende wetstoepassers wat as deel van hul Wetstoepassingsbevorderingsprogram (Leap) ontplooi is.

Die syfers van Julie tot September van die boekjaar dui aan dat klagte in die meeste misdaadkategorieë gestyg het vergeleke met ’n jaar gelede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.10
+0.0%
Rand - Pond
20.64
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,751.42
-0.4%
Silwer
21.23
-1.1%
Palladium
1,856.95
+0.0%
Platinum
978.91
-0.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos