Studente met outomatiese geweer betrap

akkreditasie
Die Galil wat by die twee studente in Braamfontein gekry is.  Foto: Verskaf
Die Galil wat by die twee studente in Braamfontein gekry is. Foto: Verskaf

Die polisie het met ’n dringende ondersoek begin nadat twee betogende studente Woensdag in Braamfontein, Johannesburg, met ’n hoëkalibervuurwapen gesien en uiteindelik vasgetrek is.

Brig. Mathapelo Peters, provinsiale polisiewoordvoerder, het Donderdagoggend aan Netwerk24 gesê polisielede het Woensdagmiddag in Stiemensstraat twee studente opgemerk wat ’n outomatiese geweer by hulle gehad het.

“Hulle het dié studente dopgehou en opgelet dat hulle in ’n motor klim en wegry. Hulle is deur die owerhede agternagesit en in Auckland Park in hegtenis geneem,” sê Peters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos