KYK: Diewe laat Wes-Randers sonder krag

akkreditasie
Sarel Oosthuizen, ’n byeboer, se onderneming ly onder die kragonderbreking. Hy het ’n kragopwekker waarvoor die diesel hom daagliks R150 kos.
Sarel Oosthuizen, ’n byeboer, se onderneming ly onder die kragonderbreking. Hy het ’n kragopwekker waarvoor die diesel hom daagliks R150 kos.

Inwoners van Venterspos, naby Randfontein aan die Wes-Rand, moet al 18 dae lank vuurmaak om te kan kosmaak en om warm water te kry nadat Eskom-kragpale beskadig is.

Demi van Wyk (38), wat ’n sopkombuis bedryf waarmee 450 gesinne op die dorp kosgegee word, sê die kragonderbreking tref die inwoners hard.

“Elke middag maak ons vuur om water te kook, kos te maak en te was. Die rykes het almal generators. Dit is net ons armgatte wat sukkel. Brandstof is R18,50 per liter. Venterspos is ’n arm gemeenskap en 99% van die inwoners is werkloos.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
TS Galaxy FC 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+0.6%
Rand - Pond
21.05
+0.4%
Rand - Euro
17.93
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,789.56
+0.8%
Silwer
22.71
-0.5%
Palladium
1,743.50
+0.1%
Platinum
956.50
+1.7%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos