KYK: Ernie (Lastig) Solomons se dogter wil nou lewens red

akkreditasie
Kyk, my kind se naam is amper weggeskiet, sê Crystal Fiver. Foto’s: Edrea du Toit
Kyk, my kind se naam is amper weggeskiet, sê Crystal Fiver. Foto’s: Edrea du Toit

Crystal Fiver het soos ’n pop op die agtersitplek van haar pa se BMW rondgedans soos outomatiese geweervuur haar getref het.

Fiver is 27 keer getref in die koeëlreën waarin haar pa, die berugte bendeleier Ernie (Lastig) Solomon, dood is.

Die 25-jarige Fiver het oorleef. Nou, tien maande later, is Fiver op ’n missie om jong mense te waarsku om nie by bendes betrokke te raak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos