Lede van Operasie Dudula in Limpopo aangeval, 2 doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van Operasie Dudula met ’n protesoptrede vroeër vanjaar. Foto: Gallo Images
Lede van Operasie Dudula met ’n protesoptrede vroeër vanjaar. Foto: Gallo Images

Die bus van lede van Operasie Dudula in Gauteng wat Saterdag na Limpopo gereis het om die beweging daarheen uit te brei, is in die Jane Furse-omgewing met klippe bestook, waarna een van die lede doodgeskiet is.

Een van die verdagtes (25) is later deur die polisie doodgeskiet terwyl drie ander tussen die ouderdom van 25 en 26 jaar oud gearresteer is.

Brig. Motlafela Mojapelo, polisiewoordvoerder, het Sondag in ’n verklaring gesê die bus waarin lede van Operasie Dudula na Polokwane gereis het, is met klippe bestook op pad na die Jane Furse-sportterrein. Lede het uit die bus gespring en die aanvallers agternagesit, waarop een van die lede van Operasie Dudula doodgeskiet is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 60/2
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 84/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.38
+1.0%
Rand - Pond
21.33
+0.8%
Rand - Euro
18.31
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,798.57
-0.3%
Silwer
22.64
-0.5%
Palladium
1,918.00
-1.4%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,340
-0.8%
Alle aandele
74,494
-0.7%
Hulpbronne 10
73,829
-2.8%
Industriële 25
91,926
-0.3%
Finansiële 15
15,464
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos