Levubu-moord: Deskundiges was nog nie op toneel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die binnekant van die plaashuis.  Foto: Verskaf
Die binnekant van die plaashuis. Foto: Verskaf

Twee dae nadat ’n egpaar in hul plaashuis in Levubu in Limpopo verkool het, het die polisie se forensiese deskundiges nog nie op die plaas vir die ondersoek opgedaag nie.

Die deskundiges, wat brandstigting ondersoek, is verbonde aan die polisie se forensiese eenheid in Pretoria. Daar is nie brandkenners verbonde aan die polisie se forensiese eenheid in Limpopo nie.

Netwerk24 het by ’n onberispelike bron na aan die ondersoek verneem dat die deskundiges moontlik eers Saterdag na Levubu sal reis. Hulle is glo vasgevang in rompslomp wat hulle verhoed om na Levubu te reis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos