Lyk van boer (87) in huis op hoewe buite Jan Kempdorp gekry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ernst Human (87) se lyk is Saterdag in sy huis op sy hoewe buite Jan Kempdorp gevind. Sy hande en voete was vasgebind en hy het wonde aan sy bene gehad. Foto: Verskaf
Ernst Human (87) se lyk is Saterdag in sy huis op sy hoewe buite Jan Kempdorp gevind. Sy hande en voete was vasgebind en hy het wonde aan sy bene gehad. Foto: Verskaf

Die lyk van ’n bejaarde boer van Jan Kempdorp is Saterdag in die studeerkamer van sy huis op sy hoewe buite die dorp gevind.

’n Familielid het omstreeks 20:00 op Ernst Human (87) se lyk afgekom, sê lt.kol. Sergio Kock, Noord-Kaapse polisiewoordvoerder.

Human het alleen gewoon en die familielid het ondersoek ingestel toe Human nie op boodskappe gereageer het nie. Sy hande en voete was vasgebind en hy het wonde aan sy bene gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos