Lyk van meisie (15) tussen vullis in veld in Philippi gekry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zintle Ntsawe (15) Foto: Verskaf
Zintle Ntsawe (15) Foto: Verskaf

’n Moordsaak word ondersoek nadat die lyk van ’n tienermeisie Sondagoggend tussen vullis in ’n veld in Browns Farm, Philippi, gekry is.

Zintle Ntsawe (15) se lyk is omstreeks 08:00 deur die Nyanga-polisie langs Mzinggizawe-straat gekry, sê AO Joseph Swartbooi, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap.

Swartbooi sê ’n lykskouing sal gedoen word om die oorsaak van Zintle se dood vas te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.1%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.38
-0.2%
Silwer
20.12
-0.8%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
937.00
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos