Ma (30) van 2 se lyk op matras in huis in Pacaltsdorp gekry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andriesa (Driesa) Alaart (30). Foto: Facebook
Andriesa (Driesa) Alaart (30). Foto: Facebook

Die lyk van ’n 30-jarige ma van twee jong kinders is die naweek op ’n matras in die sitkamer van ’n huis in Pacaltsdorp, George, gekry.

’n Vriend van Andriesa (Driesa) Alaart het die polisiekantoor in Pacaltsdorp Saterdag gebel en gesê sy is “skielik dood”.

Met die polisie se aankoms het hulle haar dood aangetref in die huis in Llamastraat, Delvillepark. Sy het veelvuldige beserings gehad en daar was kneusplekke aan haar lyf en kop. Sy is vermoedelik verskeie kere geslaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.79
+0.2%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,781.44
+0.1%
Silwer
20.24
-0.2%
Palladium
2,151.00
-0.1%
Platinum
936.50
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,022
0.0%
Alle aandele
70,741
0.0%
Hulpbronne 10
63,315
0.0%
Industriële 25
86,967
0.0%
Finansiële 15
16,154
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos