Centurion Mall-rooftog: Eienaar (55) buite winkel doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vermoorde eienaar se lyk lê voor sy juwelierswinkel waar hy hom in die aanvallers vasgeloop het. Foto: Deaan Vivier
Die vermoorde eienaar se lyk lê voor sy juwelierswinkel waar hy hom in die aanvallers vasgeloop het. Foto: Deaan Vivier

’n Vrou het Maandag asof smekend-biddend haar hande na bo gegooi en haar rou weeklaag het deur die Centurion Mall weerklink terwyl die polisie haar man se lyk toegevou en in ’n polisielykswa gesit het.

Die 55-jarige eienaar van die Kays Family Jewellers-winkel is net buite sy onderneming doodgeskiet toe rowers met hul buit, sommer in ’n inkopietrollie, uitgestorm het.

Terwyl die polisie sy lyk verwyder het, het die egpaar se rabbi by die afskorting wat die lyk vir omstanders se oë verberg, somber-gewyd uit ’n Joodse gebedsboek voorgelees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos