’n 36-jarige man is Saterdagoggend dood in ’n skietvoorval in Heideveld in Kaapstad.
Luidens ’n polisieverklaring is die man noodlottige gewond in wat hulle vermoed ’n bendeskietery was.
Die man, wie se naam nog nie bekend gemaak is nie, het by die ingang van die Irenehof-woonstelkompleks in Heideveld gestaan toe onbekende verdagtes hom genader het.