Man dood wat in voertuig aan die brand gesteek is

akkreditasie
Foto ter illustrasie.Foto:
Foto ter illustrasie.Foto:

Die polisie in Mpumalanga soek onverpoos na diegene wat verlede Donderdag ’n 52-jarige man in Mbombela in sy voertuig aan die brand gesteek het.

Volgens brig. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, is John Sibuyi op 6 Februarie by die Mashonamini Trust naby Bushbuckridge ontvoer.

Sibuyi se voertuig is later in ’n bos gevind. Hy is etlike meters van die voertuig met ernstige brandwonde gevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
19.88
-0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,855.68
+0.5%
Silwer
21.97
+1.0%
Palladium
2,026.60
+2.9%
Platinum
973.23
+1.5%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,871
+1.4%
Alle aandele
68,478
+1.3%
Hulpbronne 10
74,452
+2.7%
Industriële 25
73,350
+0.6%
Finansiële 15
15,961
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos