Man ry 30 km met skietwond ná hy kapers fnuik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Koeëlgate is sigbaar aan die motor waarin ’n man met ’n skietwond vroeg Saterdagoggend by ’n vulstasie in Hatfield, Pretoria, aangetref is. Foto: Facebook/Emer-G-Med
Koeëlgate is sigbaar aan die motor waarin ’n man met ’n skietwond vroeg Saterdagoggend by ’n vulstasie in Hatfield, Pretoria, aangetref is. Foto: Facebook/Emer-G-Med

Met ’n skietwond in sy been het ’n man ongeveer 30 km ver in sy motor gery om sy kapers te ontduik.

Die beseerde man is vroeg Saterdagoggend by ’n vulstasie in Hatfield, Pretoria, binne ’n stilstaande motor aangetref.

Die motor het talle koeëlgate gehad, lui Emer-G-Med-nooddienste se verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.53
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.41
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos