Man se lyk in kruiwa langs pad gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Die polisie in Mpumalanga is op soek na die moordenaars van ’n man wie se lyk in ’n kruiwa langs die pad gevind is.

Lt.genl. Semakaleng Manamela, polisiekommissaris in die provinsie, sê in ’n verklaring die man se lyk is Dinsdagoggend deur polisie naby KaMaqhekeza, naby Tonga, in ’n kruiwa wat langs die pad gestaan het, ontdek. Hulle veroordeel die voorval ten sterkste.

Volgens die polisieondersoek het die man van vermoedelik in sy vroeë 30’s, kneusplekke oor sy hele liggaam gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.2%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,752.53
-0.4%
Silwer
19.33
-1.1%
Palladium
2,154.00
-0.2%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos