Man neem lewe ná hy glo 2 in Mustang doodskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toneel van die skietvoorval Woensdagmiddag in Soweto. Foto: Verskaf
Die toneel van die skietvoorval Woensdagmiddag in Soweto. Foto: Verskaf

Die polisie in Gauteng ondersoek ’n dubbele moord nadat ’n vroue-polisiereservis en ’n man Woensdagmiddag in ’n motor in ’n koeëlreën in Baragwanathstraat, Soweto, doodgeskiet is.

“ ’n Geregtelike doodsondersoek is gelas nadat ’n man wat glo op die paartjie losgebrand het waar hulle in ’n Ford Mustang gery het, homself daarna by ’n huis in Orlando-Oos doodgeskiet het,” sê kol. Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder.

Volgens Mathe is 15 patroondoppies op die toneel in Baragwanathstraat gevind. Die voorval het omstreeks 17:00 gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos