Man vas nadat hy glo met suur roof

akkreditasie

’n 38-jarige man is Vrydag deur die polisie in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, in hegtenis geneem nadat hy na bewering verlede maand ’n 30-jarige man met suur gegooi en sy selfoon gesteel het.

Volgens kol. Mtsholi Bhembe, polisiewoordvoerder in die streek, is die verdagte in polisie-aanhouding en sal hy na verwagting Maandag op ’n aanklag van roof in die landdroshof in Mbombela verskyn.

“Vyf ander verdagtes word ook in verband met die voorval, wat op 21 September in die sentrale sakekern van Mbombela plaasgevind het, gesoek,” het Bhembe gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos