Man vas oor perlemoen van R2,7 m. in Melkbosstrand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die perlemoen waarop die Valke beslag gelê het.  Foto: Valke
Die perlemoen waarop die Valke beslag gelê het. Foto: Valke

’n Man van 27 jaar is Maandag in Melkbosstrand, Kaapstad, vasgetrek in verband met die besit van perlemoen ter waarde van ongeveer R2,7 miljoen.

Zinzi Hani, woordvoerder van die Valke in die Wes-Kaap, sê sowat 375 kg gedroogde perlemoen is in ’n operasie van die Valke se eenheid vir ernstige georganiseerde misdaad gekonfiskeer.

Die Valke het op die perseel toegeslaan waar die perlemoen na bewering onwettig bewerk word nadat hulle dit geruime tyd dopgehou het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos