Man vasgetrek ná kankerlyer van Bloem in huis vermoor is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vermoorde Daleen Cameron (67).
Die vermoorde Daleen Cameron (67).

’n Man is Woensdagaand in verband met die moord op Daleen Cameron (67) van Bayswater, Bloemfontein, aangekeer.

Die man is omstreeks 21:30 in die R-seksie in Botshabelo in hegtenis geneem, sê lt.kol. Thabo Covane van die polisie.

Cameron, wat aan kanker gely het, se bebloede lyk is Dinsdagmiddag oor die middaguur deur haar man, Alex (ook 67), in die aantrekkamer van hul huis in Gelderlandstraat gevind. Hy was net 45 minute van die huis af weg om ’n skakelaar vir sy vrou se waterfonteintjie te gaan koop wat deur die weerlig stukkend geslaan is, en om geld vir die tuinier te trek wat vir busgeld gevra het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,773.01
+0.3%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,779.26
-0.3%
Platinum
942.50
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos