Man wat teen 182 km/h jaag summier in hegtenis geneem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Gautengse metropolisie het dié week ’n spoedvraat op die R21-hoofweg in hegtenis geneem. Hulle waarsku motoriste dat hulle oor die jongste tegnologie beskik om te sorg dat verkeerswette afgedwing word.  Foto: Gallo Images
Die Gautengse metropolisie het dié week ’n spoedvraat op die R21-hoofweg in hegtenis geneem. Hulle waarsku motoriste dat hulle oor die jongste tegnologie beskik om te sorg dat verkeerswette afgedwing word. Foto: Gallo Images

Die metropolisie in Gauteng het ’n 37-jarige man wat teen 182 km/h op die R21-hoofweg gejaag het, op die plek in hegtenis geneem.

Hy is Dinsdagaand naby die Benoni-afrit aan die Oos-Rand gevang deur die hoëspoed-eenheid wat die hoofweg gereeld patrolleer.

Die man is by die polisiekantoor in Benoni aangehou. Hy gaan van roekelose en nalatige bestuur aangekla word, asook dat hy die snelheidsgrens van 120 km/h verontagsaam het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos