Marietjie hoor op verjaardag of sy skuldig is

akkreditasie
Marietjie Vosloo Foto: Facebook
Marietjie Vosloo Foto: Facebook
Verskaf

Marietjie Vosloo, wat in Mauritius van strafbare manslag aangekla word weens die dood in 2016 van haar 17-jarige stiefdogter, Mundolene, sal op haar 35ste verjaarsdag hoor of sy skuldig of onskuldig is.

Jan Jacobs, haar oudste broer, het Woensdag gesê sy kleinsus sal op 21 Maart haar lot hoor wanneer daar uitspraak in die saak gelewer sal word.

Vosloo word reeds langer as ’n jaar in ’n tronk in Mauritius aangehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos