Deel

Marketplace-slenter: 5de rooftog in Brown’s Farm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: Andre Damons
Foto ter illustrasie. Foto: Andre Damons

Die jongste rooftog waarin ’n adverteerder op Facebook Marketplace Donderdag na Brown’s Farm in Philippi gelok en aangeval is, is die vyfde in net meer as twee maande wat die polisie bekend gemaak het.

Jong mense en selfs tieners word betrek by die meeste van dié rooftogte en kapings wat sedert laat Augustus voorkom.

Die polisie in die Wes-Kaap het reeds verlede maand gewaarsku dat mense wat items op sosiale media verkoop, dit nie moet gaan aflaai in gebiede waar baie misdaad voorkom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 124/10
Ireland 0
Rand - Dollar
17.80
+0.0%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.39
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
986.26
+0.6%
Palladium
1,491.81
+1.0%
Goud
1,979.15
-0.1%
Silwer
23.86
-0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,529
-0.8%
Alle aandele
76,125
-0.8%
Hulpbronne 10
66,442
-1.6%
Industriële 25
102,873
-0.3%
Finansiële 15
15,489
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos