Mensehandel ondersoek ná 44 ‘vir vakmanskap’ na N-Kaap gelok word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toestande waarin die 44 mense moes woon wat onder valse voorwendsels van ’n vakmanskap na Mothibistad gelok is, was haglik.
Die toestande waarin die 44 mense moes woon wat onder valse voorwendsels van ’n vakmanskap na Mothibistad gelok is, was haglik.

Die Valke het verlede week 44 mense, wat onder valse voorwendsels van Gauteng na Kuruman gelok is, uit haglike omstandighede gered en gehelp om na Gauteng terug te keer.

Die nege vroue en 35 mans is met beloftes dat hulle ’n vakmanskap in elektrisiteit sou doen en sou leer hoe om ligte te vervaardig na Mothibistad, noordoos van Kuruman, gelok, sê kapt. Tebogo Thebe, Valke-woordvoerder.

Thebe sê die groep mense is ook verblyf, daaglikse etes en ’n bedrag geld beloof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.97
-0.1%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,663.51
+0.2%
Silwer
18.89
+0.4%
Palladium
2,198.50
-0.3%
Platinum
861.50
-0.8%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,065
+0.3%
Alle aandele
63,416
+0.2%
Hulpbronne 10
59,346
-0.8%
Industriële 25
77,042
+0.4%
Finansiële 15
13,858
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos