161 verhore in W-Kaap oor moorde, verkragtings geskrap oor DNS-toetse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gillion Bosman, DA-LPW en woordvoerder oor maatskaplike ontwikkeling in die Wes-Kaap.   Foto: Verskaf
Gillion Bosman, DA-LPW en woordvoerder oor maatskaplike ontwikkeling in die Wes-Kaap. Foto: Verskaf

Ten minste 161 vervolgings in seksuele geweldsmisdade is binne enkele maande in die Wes-Kaap van die rol geskrap omdat die DNS-bewyse nie getoets is nie.

Dit is veral geweldsmisdade waar vroue en kinders vermoor, verkrag of misdade van ’n seksuele aard teen hulle gepleeg is.

Gillion Bosman, DA-LPW en woordvoerder oor maatskaplike ontwikkeling in die Wes-Kaap, het Sondag gesê die inligting oor die sake wat van die rol geskrap is, is verkry uit ’n verslag van die Wes-Kaapse departement van gemeenskapsveiligheid se eenheid wat hofsake bywoon en in die gevalle waar die sake van die rol geskrap is, verdere ondersoek doen oor die redes daarvoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 265/9
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 238/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.10
+0.9%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.28
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Goud
1,771.06
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,746.00
+0.1%
Platinum
941.50
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,771
-0.0%
Alle aandele
71,190
-0.0%
Hulpbronne 10
67,504
-0.5%
Industriële 25
94,182
+0.2%
Finansiële 15
13,923
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos