Mirror Trading: Vals ID-kaart laat kriptobaas se turf sit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Steynberg
Johann Steynberg

Die grootbaas van ’n kripto-gebaseerde piramideskema wat miljoene van Suid-Afrikaanse beleggers gesteel het, is in Brasilië met ’n vervalste ID-kaart vasgetrek.

Johann Steynberg, grootbaas van die beleggingsbedrogspul Mirror Trading International (MTI), is reeds op 29 Desember in die provinsie Goiás in Sentraal-Brasilië gevang nadat hy in 2020 soos ’n groot speld verdwyn het.

Nicole van Tonder van Uvongo aan die KwaZulu-Natalse suidkus is lid van ’n Telegram-groep vir MTI-slagoffers, en het gister gesê sy “het op en af gespring” van vreugde toe sy die nuus hoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 179/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
-0.4%
Rand - Pond
20.64
-0.2%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,843.05
0.0%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,175.85
+1.3%
Platinum
1,019.82
-1.3%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,984
+0.5%
Alle aandele
72,493
+0.5%
Hulpbronne 10
72,954
+2.1%
Industriële 25
90,265
-0.8%
Finansiële 15
14,792
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos