Moord, roof en verkragting neem toe in Wes- en Oos-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Klagte van moord, roof en verkragting het van Julie tot September teenoor die vorige jaar in die Wes- en Oos-Kaap gestyg. Foto: Andre Damons
Klagte van moord, roof en verkragting het van Julie tot September teenoor die vorige jaar in die Wes- en Oos-Kaap gestyg. Foto: Andre Damons

Geweldsmisdade en seksuele oortredings in die Wes- en Oos-Kaap het volgens die jongste kwartaallikse misdaadsyfers vir die jaar sedert die vorige jaar gestyg.

Bheki Cele, minister van polisie, het Woensdag die syfers vir die tweede kwartaal van die boekjaar 2022-’23 – van Julie tot September – bekend gemaak.

Met ’n koers van 19,7 moorde per 100 000 van die bevolking het die meeste moorde in die Oos-Kaap voorgekom, gevolg deur KwaZulu-Natal (16) en die Wes-Kaap (14,5).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.63
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,750.65
-0.4%
Silwer
21.24
-1.0%
Palladium
1,853.24
-0.2%
Platinum
977.15
-0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos