Motor-verwante misdaad neem toe met Gauteng wat voorloop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Voorval van voertuigdiefstal en kaping in Gauteng wat opgelos is. Volgens die voertuigopsporingsmaatskappy Tracker het voertuigverwante misdaad en kapings in Gauteng ná die Covid-19-pandemie geweldig toegeneem. Foto: Twitter
’n Voorval van voertuigdiefstal en kaping in Gauteng wat opgelos is. Volgens die voertuigopsporingsmaatskappy Tracker het voertuigverwante misdaad en kapings in Gauteng ná die Covid-19-pandemie geweldig toegeneem. Foto: Twitter

Voertuigverwante misdaad neem vir die eerste keer sedert die Covid-19-pandemie weer toe met verreweg die meeste kapings en diefstal van voertuie wat in Gauteng voorkom.

So het die voertuigopsporingsmaatskappy Tracker bevind in sy mees onlangse voertuigmisdaadindeks wat pas uitgereik is.

Met die misdaad rakende voertuie terug op voor-Covid-19-vlakke, kan die toename deels toegeskryf word aan verhoogde verkeer soos motoriste terugkeer na hul ou roetines.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos