Nag van angs op die Oranjerivier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willie Mouton, Jantjie Mouton en Sansu Engelbrecht vertel hoe hulle op ’n roeivaart op die Oranjerivier naby die Namibiese grens deur gewapende rowers oorval is. Ná ure het die rowers hulle in die nag toegelaat om op hul roeibote te klim en weg te kom. Foto: Elizabeth Sejake
Willie Mouton, Jantjie Mouton en Sansu Engelbrecht vertel hoe hulle op ’n roeivaart op die Oranjerivier naby die Namibiese grens deur gewapende rowers oorval is. Ná ure het die rowers hulle in die nag toegelaat om op hul roeibote te klim en weg te kom. Foto: Elizabeth Sejake

Vier Pretoriase gesinne se vakansie-avontuur op die Oranjerivier het in ’n nagmerrie ontaard toe gewapende rowers hulle naby die Nami­biese grens oorval, ure lank aangehou en toe “een kans” gegee het om in die stikdonker nag op opblaasbote te vlug.

Die groep van agt volwassenes, twee gidse en agt kinders tussen agt en 15 moes daarna nog agt uur in bloedige hitte roei voordat die trauma uiteindelik geëindig het.

Die rooftog het vandeesmaand op die tweede aand van hul ekspedisie van vier dae gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.80
-0.9%
Silwer
22.31
-0.1%
Palladium
1,750.09
+0.3%
Platinum
935.50
-0.1%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos