Deel

Nathaniel Julies-saak: Regter sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nathaniel Julies is na bewering deur die polisie doodgeskiet. Foto: Sharon Seretlo
Nathaniel Julies is na bewering deur die polisie doodgeskiet. Foto: Sharon Seretlo

Groter duidelikheid oor die pad vorentoe sal waarskynlik in April verkry word nadat Ramarumo Monama, die regter in die saak teen drie polisiemanne wat van die moord op die 16-jarige Nathaniel Julies van Eldoradopark aangekla word, oorlede is.

Monama is volgens inligting Donderdag ná ’n kort siekte oorlede.

Nathaniel, wat Downsindroom gehad het, het in Augustus 2020 naby sy ouerhuis in Eldoradopark in die suide van Johannesburg gaan koekies koop toe hy na bewering deur die polisiebeamptes geskiet is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
Cricket Club of Dibrugarh 0
Rand - Dollar
18.15
+0.9%
Rand - Pond
22.37
+0.3%
Rand - Euro
19.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
988.47
+1.7%
Palladium
1,442.75
+2.6%
Goud
1,980.21
+0.5%
Silwer
23.03
+0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos